Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

OOSTERLINGE STEL NOU OOK BELANG IN DONKIEVELLE

$
0
0

Oosterlinge stel naas renosterhoring deesdae ook belang in donkievelle.

Daar is volgens berigte groot aanvraag vir donkievelle en -vleis in Asië, waar dit vir mediese doeleindes gebruik word.

Die DBV raam dat meer as honderd donkies die afgelope drie maande in Noordwes en die Noord-Kaap gesteel en hierna vir hul vleis en velle geslag is.

Sjinese burgers is vroeër in Makau en Jericho naby Brits in Noordwes met donkievelle betrap, nadat 43 donkies in dieselfde gebied gesteel is.

The post OOSTERLINGE STEL NOU OOK BELANG IN DONKIEVELLE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!