Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NG KERK ERKEN GAY VERBINTENISSE

$
0
0

Gay verbintenisse word ten volle deur die NG Kerk erken na afloop van ’n vergadering van die algemene sinodale moderamen vandeesweek.

Daarvolgens is NG lidmate en predikante se regte ten volle herstel tot in November wanneer ‘n buitengewone sinode gehou sal word om die gay-kwessie heeltemal te deurtrap.

Netwerk24 berig die algemene sinode het in Oktober verlede jaar besluit dat NG predikante wat gewillig is, gay paartjies in die huwelik mag bevestig en dat die kerk gay-verbintenisse erken.

Die besluit is egter opgeskort ná appèlle en groot ontevredenheid daaroor.

Dit is egter vandeesweek op ’n vergadering van die moderamen in Kemptonpark opgehef.

Daarvolgens mag gay predikante ook weer verhoudings aanknoop.

The post NG KERK ERKEN GAY VERBINTENISSE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!