Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

NEW YORK OPE: SERENA SOEK DIE REKORDGETAL

Tennisnuus van die Amerikaanse Ope in New York is dat die verdedigende vrouekampioen, Serena Williams, alles in die stryd gaan werp  in haar poging om Saterdag die Grand Slam-titel ‘n rekordgetal van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

BLOG: DAN KYK EK MAAR OU RUGBY

Jy kry verloor en dan soos verloorders speel.  Laasgemoemde is die mentaliteit deesdae van die Springbokke. Dit maak dat mens net nie meer opgewonde raak oor toetsrugby nie. Dit is net nie meer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

WAYDE BLY OM BY DIE HUIS TE WEES

“Ek is net bly om by die huis te wees.” So sê Suid-Afrika en Bloemfontein se Olimpiese-Speleheld, Wayde van Niekerk, wat Donderdagmiddag die media vinnig toegelaat het om hom en sy familie by hulle...

View Article

‘GEEN REDE VIR KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR BANKE’

Die minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê die Nasionale Tesourie meen daar is geen noodsaaklike rede vir ’n geregtelike kommissie van ondersoek nadat Suid-Afrika se vier grootste handelsbanke hul...

View Article

“ANC ONDERMYN PARLEMENT OM ZUMA TE BESKERM”

Die DA het die ANC daarvan beskuldig dat hy die mag van die Parlement ondermyn om president Jacob Zuma te beskerm. Dit volg nadat die ANC gister ‘n DA-resolusie dat die parlement die beweerde kaping...

View Article


2 INBREKERS DOODGESKIET OP PLAAS

Twee vermeende rowers is doodgeskiet en nog een gewond nadat hulle laat eergisteraand na bewering by ‘n huis op ‘n plaas in die Walkerville-omgewing, suid van Johannesburg, ingebreek het. Die polisie...

View Article

“DIE HOë GRAANPRYSE DRA TOT DIE STYGING IN GRAANDIEFSTAL”

Benewens die droogte het die diefstal van graan die afgelope paar maande in die Vrystaat reeds derduisende rande se skade veroorsaak. Tommy Esterhuise van Vrystaat Landbou se komitee vir wet en orde sê...

View Article

ZANU-PF-PARTY BESKULDIG DAT HY VOEDSELHULP WEERHOU

Zimbabwe se Zanu-PF-party is daarvan beskuldig dat hy doelbewus voedselhulp weerhou van opposisie-ondersteuners in gebiede wat weens die droogte deur hongersnood in die gesig gestaar word. Die land se...

View Article


“GEEN WAARBORGE VIR REëN”

Daar is geen waarborge van voldoende reën vir die komende seisoen nie. Volgens ‘n interministeriële taakspan wat deur die regering aangestel is om die droogte te monitor dui die langtermynvoorspelling...

View Article


MISDAADSYFERS: ‘VS EEN VAN VEILIGSTE PROVINSIES’

Polisie in die provinsie gaan nie agteroor sit nie al dui onlangse misdaadsyfers daarop dat die Vrystaat een van die veiligste provinsies in die land is. Volgens die syfers, wat deur Butana Komphela,...

View Article

MANGAUNG SKULD 6 KONTRAKTEURS MILJOENE VIR PROJEKTE

Ses kontrakteurs wat gesamentlik nagenoeg R120 miljoen se uitstaande skuld van die Mangaung-metro eis, het hulle tot regstappe gewend om die gelde verskuldig te probeer inwin. Netwerk24 berig die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“MODEL C-SKOLE” MEESTE GETRANSFORMEER – DEACON

Model C-skole bestaan vir die afgelope twintig-jaar nie meer in die onderwysstelsel nie, maar dié voormalige model skole is moontlik die mees getransformeerde skole. Dr Jaco Deacon So sê Dr Jaco...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KAR BEKRAP VIR ‘ONWETTIGE PARKERING’

Die eienaar van ‘n inkopiesentum-kompleks in Bloemfontein meen ‘n merkpen is magter as dit kom by ‘onsensitiewe parkeerders.’ Hierdie foto’s wys hoe die vrou wat glo die eienaar van die inkopiesentrum...

View Article


VROU VERMOOR VIR ‘N SELFOON: NOG NIEMAND GEARRESTEER

Niemand is nog in hegtenis geneem nadat ‘n middeljarige vrou Dinsdagaand in haar huis in Helderkruin aan die Wes-Rand vir ‘n selfoon vermoor is nie. Die polisie se kaptein Kay Makhubela sê die vrou se...

View Article

HENRI VAN BREDA SE VOORVERHOOR UITGESTEL

’n Voorverhoor van die 21-jarige Henri van Breda in die Hooggeregshof in Kaapstad in verband met drie lede van die Van Breda-gesin wat in Januarie 2015 in hul huis op die De Zalze-gholflandgoed buite...

View Article


TUGSTAPPE, AFDANKINGS KAN VOLG TEEN WERKERS WAT STAAK

Die Parlement het gewaarsku dat tugstappe en moontlike afdankings kan volg teen parlementêre werkers wat aan ’n onbeskermde staking deelneem. Sowat 200 lede van die vakbond, Nehawu, het gisteroggend by...

View Article

HOOF VAN FUTUREGROWTH VRA OM VERSKONING

Die beleggingshoof van Futuregrowth, Andrew Canter, het verskoning gevra oor die manier waarop dié batebestuursfirma aangekondig het dat hy nie meer geld aan ses staatsondernemings gaan leen nie. Hy sê...

View Article


HUISPRYSE GROEI AL STADIGER

Huispryse groei al stadiger en het in Augustus verder verlangsaam. ’n Eiendomsontleder van Absa, Jacques du Toit, sê in ’n verslag oor die bank se huisprysindeks, die markpryse van huise groei die...

View Article

2 STERF TOE PORTUGESE TREIN ONTSPOOR

Minstens twee mense is dood toe ‘n Portugese passasierstrein vanoggend naby Pontevedra in die noordweste van Spanje ontspoor het. Volgens berigte was daar sowat 60 passasiers aan boord....

View Article

MONT BLANC: TOERISTE GERED VAN KABELKARRETJIES

Meer as 30 toeriste wat ‘n koue nag in kabelkarretjies bokant die gletsers van Mont Blanc in die Franse Alpe deurgebring het nadat die karretjies weens verstrengelde kabels as gevolg van ‘n sterk wind...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live