Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VROU VERMOOR VIR ‘N SELFOON: NOG NIEMAND GEARRESTEER

$
0
0

Niemand is nog in hegtenis geneem nadat ‘n middeljarige vrou Dinsdagaand in haar huis in Helderkruin aan die Wes-Rand vir ‘n selfoon vermoor is nie.

Die polisie se kaptein Kay Makhubela sê die vrou se man het op haar liggaam onder ‘n duvet langs haar bed afgekom.

Haar hande was vasgebind en sy was verwurg.

Volgens geslotebaan-televisiemateriaal van die bure het die verdagtes oor ‘n muur geklim en by die huis ingebreek.

The post VROU VERMOOR VIR ‘N SELFOON: NOG NIEMAND GEARRESTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!