Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

HENRI VAN BREDA SE VOORVERHOOR UITGESTEL

$
0
0

’n Voorverhoor van die 21-jarige Henri van Breda in die Hooggeregshof in Kaapstad in verband met drie lede van die Van Breda-gesin wat in Januarie 2015 in hul huis op die De Zalze-gholflandgoed buite Stellenbosch vermoor is, is tot 18 November uitgestel.

Die aanklaer, Susan Galloway, het vanoggend in die hof gesê daar is nog forensiese bewyse uitstaande.

Van Breda word daarvan aangekla dat hy sy pa, Martin, sy ma, Teresa, en sy 22-jarige broer, Rudi, die aand van 26 Januarie 2015 in hul huis met ’n byl of soortgelyke skerp voorwerp doodgekap het.

Sy 17-jarige suster, Marli, is ook aangeval, maar het dit oorleef.

Van Breda is uit op borgtog van ‘n R100 000.

The post HENRI VAN BREDA SE VOORVERHOOR UITGESTEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!