Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“MODEL C-SKOLE” MEESTE GETRANSFORMEER – DEACON

$
0
0

Model C-skole bestaan vir die afgelope twintig-jaar nie meer in die onderwysstelsel nie, maar dié voormalige model skole is moontlik die mees getransformeerde skole.

rosestad-100-6-nuus-jaco-deacon-fedsas-saela-small

Dr Jaco Deacon

So sê Dr Jaco Deacon, adjunk uitvoerende hoof van die Federasie vir Skolebeheerliggame van Suid-Afrika (Fedsas) in reaksie op die die direkteur-generaal (DG) van basiese onderwys, Hubert Mweli, se onlangse uitlating dat personeel van voormalige Model C-skole méér moet transformeer.

Deacon, wat onlangs verkies as president van Suid-Afrikaanse Vereniging vir Onderwysreg (Saela), sê politici is geneig om na die voormalige Model C-skole te verwys as ‘n massa-skole wat in Suid-Afrika was.

Deacon sê minder as 27 % van die sowat 28 000 skole teen die einde van 1994 was Model C-skole.

Hy sê wanneer daar na transformasie verwys word, gaan dit uiteindelik oor ras.

“Die bedoeling van transformasie is verandering, maar die verandering in onderwys is een-rigting verkeer.’

“Dit is wit-swart.” sê Deacon.

Waar die skole voorheen lelie-wit was, sal vandag weinig van daardie skole nog só wees.

Volgens Deacon bestaan daar skole in die land, waar die hele beheerliggaam swart is, waar wit leerkragte aangestel word omdat hulle (die beheerliggaam) van mening is dat blanke onderwysers meer toegewyde en lojale mense is wat die ekstra myl stap.

Anton Smith het in Brandpunt met Deacon gepraat. Luister gerus na potgooi-onderhoud:

 

 

The post “MODEL C-SKOLE” MEESTE GETRANSFORMEER – DEACON appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!