Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

HOOF VAN FUTUREGROWTH VRA OM VERSKONING

$
0
0

Die beleggingshoof van Futuregrowth, Andrew Canter, het verskoning gevra oor die manier waarop dié batebestuursfirma aangekondig het dat hy nie meer geld aan ses staatsondernemings gaan leen nie.

Hy sê in ’n verklaring hy moes eers met die ondernemings en hul onderskeie ministers oorleg gepleeg het voordat hy die nuus openbaar gemaak het.

Volgens die Bloomberg-agentskap hou Canter egter vol dat Futuregrowth se besluit om nie meer geld aan die ses staatsondernemings, Eskom, Transnet, Sanral, die Landbank, die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika,
te leen nie, die regte een was.

Hy sê Futuregrowth het sy doelwit bereik om die probleem van korporatiewe beheer in die kollig te plaas.

The post HOOF VAN FUTUREGROWTH VRA OM VERSKONING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!