Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

HUISPRYSE GROEI AL STADIGER

$
0
0

Huispryse groei al stadiger en het in Augustus verder verlangsaam.

’n Eiendomsontleder van Absa, Jacques du Toit, sê in ’n verslag oor die bank se huisprysindeks, die markpryse van huise groei die stadigste in amper vier jaar.

In Augustus was die gemiddelde prys van klein huise in die mark R939 000, dié van middelslag-huise net meer as R1,3 miljoen en dié van groter huise R1,973 miljoen.

The post HUISPRYSE GROEI AL STADIGER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!