Minstens twee mense is dood toe ‘n Portugese passasierstrein vanoggend naby Pontevedra in die noordweste van Spanje ontspoor het.
Volgens berigte was daar sowat 60 passasiers aan boord.
Nooddienswerkers is nog op die toneel en dit is nie bekend hoeveel mense beseer is nie.
The post 2 STERF TOE PORTUGESE TREIN ONTSPOOR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.