Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TZANEEN: R1,6 MILJOEN VIR VOERTUIE AL IS SKULD R20 MILJOEN

$
0
0

In teenstelling met die DA-beheerde Tshwane metroraad wat ‘n verbod op die aankoop van luukse voertuie vir top raadslede geplaas het, het die ANC-beheerde Tzaneen-munisipaliteit in Limpopo glo R1,6 miljoen bestee aan voertuie vir die burgemeester en speaker, terwyl die munisipaliteit reeds met skuld van R20 miljoen opgesaal is wat hy nie kan betaal nie.

’n Hofbevel is onlangs bekom om beslag te lê op munisipale bates om dié skuld te betaal.

Die DA het die LUR vir samewerkende regering in Limpopo gevra om dié beweerde vrugtelose besteding te ondersoek en tugstappe te doen.

The post TZANEEN: R1,6 MILJOEN VIR VOERTUIE AL IS SKULD R20 MILJOEN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!