Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie mans in hegtenis oor Limpopo-boer

Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die skietaanval gisteroggend vroeg op ‘n boer in Limpopo. Die boer is in sy maag gewond nadat daar vanuit ‘n venster op hom geskiet is. Die polisie het op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAL verneder vrou met voller figuur

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) moes ‘n vlug omdraai voordat hy sou opstyg sodat die kajuitbemanning ‘n verlengstuk vir ‘n veiligheidsgordel vir ‘n vrou met ‘n voller figuur kon kry. Netwerk24 berig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA onder top 100 kwesbaarste state

Suid-Afrika het teruggesak op ‘n onafhanklike ranglys van die wêreld se kwesbaarste state en staan nou op die 96ste plek uit 178 lande. Die nieregeringsorganisasie, Fund for Peace, plaas lande jaarliks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC swyg oor Colesberg-konferensie

Terwyl opposisiepartye in die Noord-Kaap die ondersoek verwelkom het na  na bewerings  dat 26 miljoen rand se staatsgeld misbruik is om vir die ANC se pas afgelope konferensie op Colesberg te betaal,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gigaba: Tesourie wil ekonomie met R500 miljard versterk

Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba, sê die Tesourie gaan sy jaarlikse verkrygingsbegroting van 500 miljard rand gebruik om die ekonomie te transformeer en meer steun te gee aan sake-instellings...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trump lek glo inligting oor Islamitiese Staat-groep aan Rusland

‘n Amerikaanse koerant berig dat President Donald Trump hoogs geklassifiseerde intelligensie oor die Islamtiese Staat-militantegroep aan die Russiese minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov...

View Article

Koop en Verkoop – 15 Mei 2017

POSTE EN BETREKKINGS Indien u tussen die ouderdom van 18 en 29 jaar is, sou belangstel om aansoek te doen vir ‘n intreevlak kostabel pos in die Suid Afrikaanse Polisiediens, kontak asseblief vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reuse-staking by Mangaung-metro begin vandag

’n Reusestaking van munisipale werkers wat die Mangaung-metro se munisipale dienslewering kan verlam, begin vandag in Bloemfontein nadat afgevaardigdes van die Munisipale Werkersunie, Samwu, en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bfn-polisie soek na kluis-bende

Die polisie in Bloemfontein het ’n grootskaalse soektog begin na vier gewapende mans wat gister ’n kluis by ’n vulstasie in Kagisanong in die stad opgeblaas en met ’n onbekende bedrag geld gevlug het....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Phahlane, McBride verskyn voor parlement

Die waarnemende polisiekommissaris, Kgomotso Phahlane, en die OPOD-hoof, Robert McBride, gaan vanoggend voor die parlement se Komitee oor Polisie verskyn. Die twee gaan die komitee inlig oor bewerings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lys van kwesbaarste state: SA is nommer 96

Suid-Afrika het teruggesak op ‘n onafhanklike ranglys van die wêreld se kwesbaarste state en staan nou op die 96ste plek uit 178 lande. Die nieregeringsorganisasie, Fund for Peace, plaas lande jaarliks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Departement gaan Afrika-burgers sonder visums in SA toelaat

Die departement van Binnelandse Sake gaan burgers van alle Afrikalande sonder visums in Suid-Afrika toelaat. Dit volgens die departement se jongste witskrif oor internasionale migrasie wat ses weke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Sake-ondernemings in wit hande moet hul steun aan transformasie gee”

Die minister van Finansies, Malusi Gigaba, sê dit is noodsaaklik dat sake-ondernemings in wit hande, hul volle steun aan ekonomiese transformasie gee. Hy het volgens Fin24 voor die Black Business...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vlak 4-waterbeperkings vir Kaapstad

Die Stad Kaapstad het met onmiddellike effek vlak 4-waterbeperkings ingestel. Inwoners sal voortaan slegs water kan gebruik vir kook, om mee te was en om te drink. Volgens ‘n raadslid, Xanthea Limberg,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Druk glo op Ramatlhodi geplaas om Guptas te help

Die voormalige minister van Minerale Bronne, Ngoako Ramatlhodi, beweer dat die uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, en die voorsitter, Ben Ngubane, druk op hom geplaas het om die Guptas te help om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gigaba se raadgewer “oor die kole gehaal”

Die minister van Finansies, Malusi Gigaba, sê sy omstrede ekonomiese raadgewer, Chris Malikane, is oor die kole gehaal en sal nie weer in die openbaar uitlatings maak wat strydig met regeringsbeleid is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Petrolprys kan dalk daal

Die Outomobiel Assosiasie is optimisties dat die petrolprys aanstaande maand met ongeveer 24 sent per liter kan daal. Volgens die jongste syfers van die Sentrale Energiefonds kan verwag word dat diesel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Phahlane moet geskors word”– Opod

Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) wil hê dat die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Khomotso Phahlane, geskors word hangende ’n Opod-ondersoek teen hom....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

11 liggame uit myn gehaal in Welkom

Die Vrystaatse polisie het elf liggame uit die Eland-goudmyn in Welkom gehaal ná ‘n ontploffing verlede Donderdag. Die oorsaak van die ontploffing is nog nie bekend nie, maar ondersoekbeamptes probeer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAL verloor miljoene rande weens staking

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het meer as R31,7 miljoen verloor toe lede van die kajuitbemanningsvakbond – Sacca – op 26 April gestaak het. Dié inligting is deur die minister van Finansies, Malusi...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live