Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Departement gaan Afrika-burgers sonder visums in SA toelaat

$
0
0
Departement gaan Afrika-burgers sonder visums in SA toelaat

Die departement van Binnelandse Sake gaan burgers van alle Afrikalande sonder visums in Suid-Afrika toelaat.

Dit volgens die departement se jongste witskrif oor internasionale migrasie wat ses weke gelede deur die kabinet goedgekeur is.

Dit sal aanvanklik net vir diplomate, amptenare, sakelui, akademici en studente geld.

Volgens die witskrif sal daar sterk gefokus word om geskoolde migrante te lok, en visums sal op ’n kwotagrondslag aan ongeskoolde migrante verleen word.

The post Departement gaan Afrika-burgers sonder visums in SA toelaat appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!