!["Sake-ondernemings in wit hande moet hul steun aan transformasie gee"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/4a5828b5b5af4db0d6fc0e8a3e9e9347-76-150x150.jpg)
Die minister van Finansies, Malusi Gigaba, sê dit is noodsaaklik dat sake-ondernemings in wit hande, hul volle steun aan ekonomiese transformasie gee.
Hy het volgens Fin24 voor die Black Business Council in Johannesburg gesê dít moet gedoen word deur ondernemings van swartmense, vroue en jeugdiges te steun.
Gigaba het uitgevaar teen ongelykheid en die monopolisering van die ekonomie en gesê dat rykdom in die hande van ’n klein groepie is en bepaal word deur ras, geslag en klas.
The post “Sake-ondernemings in wit hande moet hul steun aan transformasie gee” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.