Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vlak 4-waterbeperkings vir Kaapstad

$
0
0
Vlak 4-waterbeperkings vir Kaapstad

Die Stad Kaapstad het met onmiddellike effek vlak 4-waterbeperkings ingestel.

Inwoners sal voortaan slegs water kan gebruik vir kook, om mee te was en om te drink.

Volgens ‘n raadslid, Xanthea Limberg, is ʼn kritieke punt in die droogtekrisis bereik.

Alle ondernemings en inwoners is versoek om die nie-noodsaaklike gebruik van munisipale water dadelik te staak.

Damvlakke in die Wes-Kaap staan tans op 21,2%, oftewel 11,2%, omdat die laaste 10% nie bruikbaar is nie.

The post Vlak 4-waterbeperkings vir Kaapstad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!