Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Druk glo op Ramatlhodi geplaas om Guptas te help

$
0
0
Druk glo op Ramatlhodi geplaas om Guptas te help

Die voormalige minister van Minerale Bronne, Ngoako Ramatlhodi, beweer dat die uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, en die voorsitter, Ben Ngubane, druk op hom geplaas het om die Guptas te help om ‘n steenkoolmyn te kaap.

Volgens die AmaBhungane-sentrum vir Ondersoekende Joernalistiek het Ramatlhodi gesê hy moes glo Glencore – die eienaar van die Optimum-myn wat steenkool aan die Hendrina-kragstasie voorsien – afpers sodat die Guptas die beheer van die myn in 2016 kon oorneem.

Hy het egter gesê hy gaan nie myne toemaak nie.

The post Druk glo op Ramatlhodi geplaas om Guptas te help appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!