Student doodgesteek: Saak uitgestel
Die saak teen vyf studente wat na bewering ’n mediese student van die Walter Sisulu-Universiteit met ‘n skerp voorwerp doodgesteek het, is in die Mthatha-landdroshof in die Oos-Kaap tot 24 Mei...
View ArticleBoer doodgeskiet, vrou beseer tydens plaasaanval
’n Boer van Sannieshof in Noordwes, BC Greyling, is doodgeskiet en sy vrou, Marlette, gewond nadat hulle gisteraand op hul plaas in die distrik aangeval is. Rosestad Nuus het verneem dat ‘n onbekende...
View ArticleKommer oor geweld tydens betogings
Die politieke ontleder André Duvenhage van die Noordwes Universiteit het sy kommer uitgespreek oor die omvang van die geweld tydens betogings oor dienslewering. Duvenhage sê baie geweld in die vorm van...
View ArticleClinton stig aktivistegroep
Die voormalige Amerikaanse presidentskandidaat, Hillary Clinton, het ‘n politieke aktivistegroep gestig om die opvattings waarvoor sy haar in die verkiesing beywer het, te laat voortleef. Clinton, ‘n...
View ArticleMotsoeneng se tugverhoor word vandag gehou
Die tugverhoor van die voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, word vandag in Sandton in Gauteng gehou. Die tugverhoor hou onder meer verband met die mediakonferensie wat Motsoeneng...
View Article“Zwane is ‘n Gupta-pion”
Die Cope parlementslid Willie Madisha sê die minister van minerale hulpbronne, Mosebenzi Zwane, is ’n gekaapte Gupta-pion met geen etiese integriteit nie. Madisha het die opmerking gistermiddag in die...
View ArticleBill Cosby gaan nie self getuig nie
Bill Cosby sê hy gaan nie in Junie in sy verhoor getuig waar hy van seksuele aanranding aangekla word nie omdat omdat prokureurs volgens hom ’n manier het om mense se woorde te verdraai. Die...
View ArticleIS MY STORIE WAAR? Guillotine so onlangs as 1977 nog gebruik
Die laaste teregstelling in Frankryk deur middel van die guillotine was so onlangs as 1977. Hamida Djandoubi was die laaste persoon wat doodstraf met die sogenaamde “Nasionale Lem” toegedien is....
View ArticleTransformasie: Wit mense sien geen toekoms vir hul kinders
Goed gekwalifiseerde wit- en swart Suid-Afrikaners neem pres. Zuma se voorgestelde beleid van radikale ekonomiese transformasie baie ernstig op en veral wit mense sien geen toekoms vir hulle kinders in...
View ArticleParys-moordsaak: “Beserings nie weens rit in bakkie nie”
‘n Patoloog sê die beserings wat die twee slagoffers in die beweerde vigilante-moorde buite Parys opgedoen het, kon nie weens ‘n rit agter in ’n polisiebakkie veroorsaak kon word nie. Dr. Buang Lairi...
View ArticleMielieboere gaan meer mielies lewer
Mielieboere gaan na verwagting vanjaar meer mielies as verlede jaar se mislukte mieleiesoes as gevolg van die droogte lewer. Graan Suid-Afrika verwag ‘n surplus van 3,5 miljoen ton mielies en beplan om...
View ArticleVrou (81) kruip weg tydens plaasaanval
Magdaleen Greyling en BC Greyling. Foto: Netwerk24 Die 81-jarige Magdaleen Greyling het gisteraand onder ’n tafel in ’n plaashuis naby Sannieshof in Noordwes weggekruip terwyl gemaskerde...
View Article9 dood in 2 afsonderlike padongelukke
Nege mense is in twee afsonderlike padongelukke in Mpumalanga en die Vrystaat dood. Vyf mense is dood en vier beseer in ‘n kettingbotsing op die N4-snelweg tussen Ngodwana en Elandshoek in Mpumalanga....
View ArticleCourtney-moordsaak: Verdagte “vrees vir sy lewe”
Die 40-jarige Mortimer Saunders wat van die moord op die driejarige Courtney Pieters aangekla word, het vanoggend vlugtig in die landdroshof op Goodwood in Kaapstad verskyn waarna die saak tot 24 Mei...
View ArticleAnti-Zuma betoging: Amptenaar hof toe oor skorsing
Die staatsamptenaar wat geskors is omdat hy aan ’n protesoptog teen pres. Jacob Zuma deelgeneem het, wend hom nou tot die arbeidshof om sy skorsing opgehef te kry. Teboho Loate, hoofdirekteur van...
View ArticleDe Villiers praat oor Proteas se kanse in Kampioene-trofee
Suid-Afrika se krieketspan sê hy is nie noodwendig in ‘n maklike groep Kampioenetrofee gelood nie. Die protea-kaptein, AB de Villiers, die kaptein van die Suid-Afrikaners, sê Indië, Pakistan en Sri...
View ArticleNog ‘n liggaam uit mynskag gehaal
Die Vrystaatse polisie het nóg ‘n liggaam van ‘n onwettige mynwerker uit Harmony Gold se Eland-mynskag in Welkom in die Vrystaat gehaal. Minstens 24 sogenaamde Zama Zamas is dood na ‘n ondergrondse...
View ArticleNtlemeza dien aansoek in teen hofbeslissing
Die feit dat Berning Ntlemeza ’n appèlaansoek ingedien het teen die hofbeslissing dat hy nie vir die pos van Valke-hoof geskik is nie, het outomaties die hooggeregshof se bevel in April opgeskort dat...
View ArticleAlles is gereed vir Deen se verhoor
Dit blyk uit ‘n voorverhoor in die hooggeregshof in Bloemfontein dat alles gereed is vir die verhoor van Peter Frederiksen, die wapenhandelaar van Bloemfontein in wie se vrieskas afgesnyde klitorisse...
View ArticleSA rolprentmaker klim Everest sonder permit
Die Suid-Afrikaanse rolprentmaker, Ryan Sean Davy, wat Everest sonder ’n permit probeer klim het, word in Nepal aangehou. Davy het hom gister by die Nepalese departement van toerisme in Katmandoe...
View Article