Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Boer doodgeskiet, vrou beseer tydens plaasaanval

$
0
0
Boer doodgeskiet, vrou beseer tydens plaasaanval

’n Boer van Sannieshof in Noordwes, BC Greyling, is doodgeskiet en sy vrou,
Marlette, gewond nadat hulle gisteraand op hul plaas in die distrik aangeval is.

Rosestad Nuus het verneem dat ‘n onbekende aantal aanvallers op Greyling-hulle losgebrand en hom noodlottig gewond het.

Marlette is glo na die Wilmed-hospitaal in Klerksdorp gebring, maar haar toestand is nog onbekend.

Intussen het vriende enfamilie van die Greylings op Facebook hul medelye met die gesin uitgespreek.

Die Greylings het drie seuns, Gerhard, Marius en Christo.

The post Boer doodgeskiet, vrou beseer tydens plaasaanval appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!