Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Student doodgesteek: Saak uitgestel

$
0
0
Student doodgesteek: Saak uitgestel

Die saak teen vyf studente wat na bewering ’n mediese student van die Walter
Sisulu-Universiteit met ‘n skerp voorwerp doodgesteek het, is in die
Mthatha-landdroshof in die Oos-Kaap tot 24 Mei uitgestel.

Die 27-jarige Lwando Mantshontsho — ’n mediese student in sy sesde jaar – is Vrydag in die vroeë oggendure doodgesteek ná ’n partytjie wat in die mediese skool se koshuis gehou is.

Nog twee studente is ook beseer.

The post Student doodgesteek: Saak uitgestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!