Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAL verloor miljoene rande weens staking

$
0
0
SAL verloor miljoene rande weens staking

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het meer as R31,7 miljoen verloor toe lede van die kajuitbemanningsvakbond – Sacca – op 26 April gestaak het.

Dié inligting is deur die minister van Finansies, Malusi Gigaba, verstrek in antwoord op ‘n vraag in die parlement.

Die staking het daartoe gelei dat 50 binnelandse en internasionale vlugte gekanselleer moes word.

Die Arbeidshof het op 3 Mei ’n finale bevel ten gunste van die SAL teen Sacca en sy lede toegestaan.

The post SAL verloor miljoene rande weens staking appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!