![11 liggame uit myn gehaal in Welkom](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/4a5828b5b5af4db0d6fc0e8a3e9e9347-81-150x150.jpg)
Die Vrystaatse polisie het elf liggame uit die Eland-goudmyn in Welkom
gehaal ná ‘n ontploffing verlede Donderdag.
Die oorsaak van die ontploffing is nog nie bekend nie, maar ondersoekbeamptes probeer nog vasstel of die liggame dié is van onwettige mynwerkers.
Die skag waar die liggame gevind is, is nie meer in bedryf nie.
The post 11 liggame uit myn gehaal in Welkom appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.