Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vrou (81) kruip weg tydens plaasaanval

$
0
0
Vrou (81) kruip weg tydens plaasaanval
Vrou (81) kruip weg tydens plaasaanval

Magdaleen Greyling en BC Greyling. Foto: Netwerk24

Die 81-jarige Magdaleen Greyling het gisteraand onder ’n tafel in ’n plaashuis naby Sannieshof in Noordwes weggekruip terwyl gemaskerde plaasaanvallers haar seun doodgeskiet en haar skoondogter gewond het.

Die 59-jarige BC Greyling is deur een van die drie booswigte in die huis doodgeskiet toe hy ondersoek ingestel het na ‘n harde slag.

Die Greyling-egpaar se gesteelde Toyota Hilux bakkie is laat gisteraand in die Ottosdal omgewing deur die polisie gekry maar die drie mans is nog soek.

 

The post Vrou (81) kruip weg tydens plaasaanval appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!