Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA rolprentmaker klim Everest sonder permit

$
0
0
SA rolprentmaker klim Everest sonder permit

Die Suid-Afrikaanse rolprentmaker, Ryan Sean Davy, wat Everest sonder ’n permit probeer klim het, word in Nepal aangehou.

Davy het hom gister by die Nepalese departement van toerisme in Katmandoe aangemeld waar die polisie hom ondervra en ’n besluit oor sy saak geneem sal word.

Hy kan moontlik met sowat R289 000 beboet word terwyl hy ook tot vyf jaar verbied kan word om Everest weer te probeer uitklim.

The post SA rolprentmaker klim Everest sonder permit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!