Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Anti-Zuma betoging: Amptenaar hof toe oor skorsing

$
0
0
Anti-Zuma betoging: Amptenaar hof toe oor skorsing

Die staatsamptenaar wat geskors is omdat hy aan ’n protesoptog teen pres. Jacob Zuma deelgeneem het, wend hom nou tot die arbeidshof om sy skorsing opgehef te kry.

Teboho Loate, hoofdirekteur van sport, kuns en kultuur in die Vrystaat, vra ook dat die hof sy skorsing onwettig en ongrondwetlik verklaar.

In ’n verklaring aan die hof sê Loate hy het ‘n dag verlof geneem om op 12 April die anti-Zuma betoging by die Uniegebou in Pretoria by te woon.

The post Anti-Zuma betoging: Amptenaar hof toe oor skorsing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!