Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

De Villiers praat oor Proteas se kanse in Kampioene-trofee

$
0
0
De Villiers praat oor Proteas se kanse in Kampioene-trofee

Suid-Afrika se krieketspan sê hy is nie noodwendig in ‘n maklike groep Kampioenetrofee gelood nie.

Die protea-kaptein, AB de Villiers, die kaptein van die Suid-Afrikaners, sê Indië, Pakistan en Sri Lanka het al almal daar groot sukses behaal en dus is dit ’n wanopvatting om te dink hulle sal sukkel in die Engelse toestande.

Suid-Afrika se eerste wedstryd in die stryd om die Kampioenetrofee is teen Sri Lanka op die Oval in Londen, waarna Pakistan op Edgbaston in Birmingham gepak word.

Suid-Afrika se speel laaste in die groepfase, ook op die Oval, teen Indië.

De Villiers sê al die spanne van die subkontinent het al goed gevaar in Engeland, maar Suid-Afrika is optimisties oor sy kanse om die trofee.

Kyk hier

 

The post De Villiers praat oor Proteas se kanse in Kampioene-trofee appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!