![Rosestad 100.6 Nuus Is my Storie Waar - Guillotine](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Rosestad-100.6-Nuus-Is-my-Storie-Waar-Guillotine-150x150.png)
Die laaste teregstelling in Frankryk deur middel van die guillotine was so onlangs as 1977.
Hamida Djandoubi was die laaste persoon wat doodstraf met die sogenaamde “Nasionale Lem” toegedien is.
Djandoubi was skuldig bevind aan moord.
Die gebruik van die guillotine is egter eers in 1981 afgeskaf to Frankryk doodstraf afgelas het.
The post IS MY STORIE WAAR? Guillotine so onlangs as 1977 nog gebruik appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.