Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 15 Mei 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Indien u tussen die ouderdom van 18 en 29 jaar is, sou belangstel om aansoek te doen vir ‘n intreevlak kostabel pos in die Suid Afrikaanse Polisiediens, kontak asseblief vir Kolonel Michael Houben by 051 5076829 of 0824536238.

Gesoek: enkel persoon sonder afhanklikes om in te woon in gastehuis. Persoon sal verantwoordelik wees om gaste in te boek asook te assissteer met etes. Persoon moet sober gewoontes hê en oor ‘n goeie karakter beskik.
Skakel Magna by 0846060644

Ek is opsoek na ‘n voltydse nanny/bediende met goeie verwysings. Kontak asb dringend vir Liezel by 0832491885

Ek is 26 blanke man opsoek dringend na werk ek kan weld,fitter werk en stoorman werk doen soos ook grvs en purchase orders asb iemand kan my skakel op 0715507470 of whatsapp

32 jarige man met Kode 14 lisensie soek dringend werk. Skakel Dirk by 079 227 4129

Isaac Litelu is op soek na werk, is tans werkloos. Kontak Isaac by selnommer 079 273 8406.

_____________________________________________________________________________________

VERKOPE

HET EEN NATIOMAL MICROGOLF OOND GOEIE TOESTAND VIR R400 HET 9 PRAGTIGE POPPE VIR R500 DAN N BRAAI ELEKTRIESE STEAK EN HOENDER BRAAI VIR R300 RAND KONTAK JOHAN BY 0834799649 BAIE DANKIE

Koop:
1x egte leer skooltas met 6 leer divisies aan binnekant – R200
1x Voëlhok 60X50 – R150
2x hondehokke vir klein honde – R50 elk.
Skakel Elsabé 082 540 7018

Ibanez elektriese guitar met drasak en ‘amplifier’ te ruil vir kontant. Alles vir R2,500. Nog nooit gebruik asook
Ons het ook nog die ‘aliminium Patio-glasdeure’ te koop vir R2,000 o.h.b. Dek opening van 180cm x 194cm hoog (kan sluit). Skakel 0834774108.

ABR model Swart motorfiets valhelm R450, Nuwe Slazenger V1000 Premium Krieket kolf R200, motorfiets valhelm R325. Sel 0835651616

Koop en verkoop Ek het 2 groot Tapeserie werke wat geraam is, wat ek wil verkoop. Ek soek R500 vir altwee. Kontak Morne by 0844003948

Lapa gasverwarmer met regulator te koop R1100 in goeie werkende toestand. Skakel 0828252902

Sit stoeltjie vir stort R50 skakel 072 659 2l75

____________________________________________________________________________________
OPSOEKE

Ek is opsoek ‘n 1 slaapkamer tuin woonstel te huur verkieslik Hospitaalpark, Fichardtpark, Universitas en Langenhovenpark vanaf 1 Julie 2017.
Die woonstel moet asb moet ook asb diere vriendelik wees, het 2 klein hondjies, reun en teef.
Prysklas: R3500 +
Indien enigiemand wat kennis dra van woonstel my asb kontak.
TEL NR: 083 410 4002

Ek is op soek na ‘n VHS videomasjien en kasetspeler om te koop. Indien iemand my kan help kontak my asseblief by 0829260470.

EKS OP SOEK NA TWEE DORPER OOIE JONK ASB EN EEN DORPER RAM JONK
KONTAK : CHRISTENE LOUW TEL : 051 4063131

Ons is dringend op soek na n blyplek. Al is dit op n plaas nie te ver van skole. Ons is 2 grt mense met 3 kids. Ons kani betaal vir verblyf nie maar kan ons eie kos koop. Ons is bereid om te werk en help waar ons kan. N huisie op ons eie asb indien mntlik. Kontak Linda 083 358 0072.

Dringend opsoek na IBR sinkplate, 6m lengtes, goeie toestand. Skakel Claas 081 054 0237

The post Koop en Verkoop – 15 Mei 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!