Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Reuse-staking by Mangaung-metro begin vandag

$
0
0
Erfbelasting-skok vir Bfn

’n Reusestaking van munisipale werkers wat die Mangaung-metro se munisipale dienslewering kan verlam, begin vandag in Bloemfontein nadat afgevaardigdes van die Munisipale Werkersunie, Samwu, en die metro geen ooreenkoms kon bereik nie.

Netwerk24 berig volgens Pule Molalenyane, Samwu-president, sê meer as drie duisend munisipale stakers sal van vandag af met baniere aan ’n protesoptog deelneem van die Batho-saal in Bloemfontein na die Glaspaleis om hul ontevredenheid oor veral die korrupsie met die aanstelling van personeellede oop te vlek.

Volgens Molalenyane is dit ‘n strafregtelike oortreding wanneer personeellede volgens ’n organogram aangestel word terwyl die poste nie bestaan nie. Die Munisipale Stelselswet maak voorsiening daarvoor dat die mense wat dié aanstellings doen, persoonlik vervolg kan word. By die metro is glo meer as 100 mense só aangestel.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Reuse-staking by Mangaung-metro begin vandag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!