Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gigaba: Tesourie wil ekonomie met R500 miljard versterk

$
0
0
'SYFERS VAN TOERISME IN SA ALLES LEUENS'

Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba, sê die Tesourie gaan sy jaarlikse verkrygingsbegroting van 500 miljard rand gebruik om die ekonomie te transformeer en meer steun te gee aan sake-instellings in swart besit.

Hy het by ‘n sake-dinee in Johannesburg gesê die strategiese gebruik van staatsaankope ‘n belangrike manier is op sake-instellings in swart besit te bevorder.

Gigaba sê hoewel dit vir die staat belangrik is om waarde vir geld te kry, moet dit in oorweging geneem word saam met Suid-Afrika se ekonomiese geskiedenis.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Gigaba: Tesourie wil ekonomie met R500 miljard versterk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!