Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Drie mans in hegtenis oor Limpopo-boer

$
0
0
Misdaadsyfers met 15% gestyg

Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die skietaanval gisteroggend vroeg op ‘n boer in Limpopo. Die boer is in sy maag gewond nadat daar vanuit ‘n venster op hom geskiet is.

Die polisie het op ‘n vuurwapen beslag gelê en die drie mans  sal binnekort  op aanklag van poging tot moord  in die landdroshof op Nylstroom/ Modimolle  verskyn.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Drie mans in hegtenis oor Limpopo-boer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!