![KLASGELD: "DIT MAG NIE MEER AS 8% VERHOOG NIE"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Money_1-2-150x150.jpg)
Dondo Moganjane is aangestel as nuwe direkteur-generaal van die nasionale tesourie.
Lungisa Fuzile het verlede maand in die pos bedank, kort nadat sy politieke hoof, die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan, afgedank is.
Mogajane werk sedert 1999 in die departement en het tot onlangs toe die pos van adjunk-direkteur-generaal vir openbare finansies beklee.
The post Moganjane nuwe direkteur-generaal van tesourie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.