Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Opposisie optimisties oor Zuma-uitspraak

$
0
0
Koshuisbeampte aangekla vir seksuele teistering

Opposisiepartye sê hulle is optimisties dat die Konstitusionele Hof in hulle guns sal beslis in die aansoek deur die UDM oor of parlementslede in die geheim mag stem tydens die debat oor die mosie van wantroue in president Jacob Zuma.

Die hof sal na verwagting binnekort uitspraak lewer nadat uitspraak gister voorbehou is. Opposisiepartye oefen druk uit vir ‘n geheime stemming en het ‘n beroep op ANC-parlementslede gedoen om met hul gewetes te stem. Die speaker in die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, het die debat oor die mosie uitgestel en gesê sy is nie by magte om ‘n geheime stemming toe te laat nie.

Ná gister se hofverrigtinge waartydens haar regsverteenwoordiger verskeie toegewings tydens sy betoë moes maak, het sy gesê sy staan onder geen verpligting om ‘n geheime stemming toe te laat nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Opposisie optimisties oor Zuma-uitspraak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!