![REISWAARSKUWING VIR VSA BURGERS WEENS TERRORISTE-BEDREIGINGS](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/2015115653a107bf3bd-150x150.jpg)
Die Amerikaanse owerheid beweer dat die Siriese regering ‘n krematorium by ‘n militêre gevangenis opgerig het om van die oorskot van duisende vermoorde gevangenes ontslae te raak deur hulle te veras.
Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het satellietbeelde van die krematorium buite Damaskus vrygestel.
Die menseregtegroep Amnestie Internasionaal sê talle gevangenes is elke week tussen 2011 en 2015 by die tronk opgehang nadat hulle gemartel is.
The post VSA beweer Siriese regering smeer moorde toe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.