![ZUMA: PARTYE SAL VERSIGTIG WEES WANNEER HUL MEKAAR KRITIEK](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/ChiefJustice-150x150.jpg)
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het uitspraak in die konstitusionele hof voorbehou in die saak van ‘n geheime stemming tydens die debat oor ‘n mosie van wantroue in president Jacob Zuma.
Intussen het die Speaker van die nasionale vergadering, Baleka Mbete, gesê daar rus geen verpligting op haar om ‘n geheime stemming toe te laat nie.
Haar uitlating volg ondanks die feit dat haar regsverteenwoordiger, Marumo Moerane, verskeie toegewings tydens sy betoë moes maak.
The post Uitspraak oor Zuma-stemmery voorbehou appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.