Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA onder top 100 kwesbaarste state

$
0
0
Suid-Afrikaners is negatief

Suid-Afrika het teruggesak op ‘n onafhanklike ranglys van die wêreld se kwesbaarste state en staan nou op die 96ste plek uit 178 lande.

Die nieregeringsorganisasie, Fund for Peace, plaas lande jaarliks op ‘n ranglys volgens maatskaplike, ekonomiese en politieke aanwysers om potensiële risiko’s te identifiseer. Suid-Soedan is die kwesbaarste staat, gevolg deur Somalië, die Sentraal-Afrikaanse Republiek en Jemen.

Van die redes wat aangevoer word vir Suid-Afrika se posisie op die ranglys is ernstige ekonomiese uitdagings en verdeeltheid in die bevolking en die land se leierskap.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post SA onder top 100 kwesbaarste state appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!