Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

O.R. Tambo: Rowers nog gesoek

Die gewapende bende wat gisteraand buitelandse valuta ter waarde van minstens R20 miljoen by die OR Tambo lughawe in Kempton Park buitgemaak het, het veiligheidswagte gebluf deur hulle as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Begroting maak voorsiening vir onnodige luukshede”

Die Vryheidsfront Plus sê die provinsiale begroting deur die LUR vir Finansies, Elsabé Rockman, maak steeds voorsiening vir onnodige luukshede. Die VF Plus se Vrystaatse wetgewerlid, Wouter Wessels, sê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strafhof: SA trek pogings terug vir nou

Suid-Afrika het vir eers afgesien van sy planne om aan die Internasionale Strafhof te onttrek maar sal later voortgaan met dié proses. Suid-Afrika het in ‘n brief aan die kantoor van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Haatspraak klagte teen leier

Twee burgerlike organisasies, die Active Citizens Movement van Durban en Johannesburg Against Injustice sê hulle het haatspraak klagte by die Menseregtekommissie teen die leier van die ANC Jeugliga,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slagpale op leeuplaas gesluit

Die slagpale op ’n leeuplaas in Noordwes waar donkies glo wreed en onwettig geslag is, is tydelik gesluit hangende ’n ondersoek na die toestande daar. Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging sê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrystaat Landbou veroordeel uitsprake

Vrystaat Landbou sê hy verwerp en veroordeel uitsprake deur politici en aktiviste rakende onteiening sonder vergoeding en het dit as onverantwoordelik bestempel. Dié landbou-organisasie sê dit is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waterbeperkings opgehef vir Gauteng

Goeie nuus vir Gautengers is dat die waterbeperkings van die afgelope vier maande oormôre opgehef word. Die woordvoerder van die departement van water en sanitasie, Sputnik Ratau, sê die opheffing van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aanval by hospitaal in Kaboel

Die Afgaanse president, Ashraf Ghani het bevestig dat terroriste vanoggend die grootste militêre hospitaal in Kaboel aangeval en verskeie mense afgemaai het. Die aanvallers wat hulle as dokters...

View Article


Koop en Verkoop – 08 Maart 2017

POSTE EN BETREKKINGS Ek is asb. op soek na ’n inslaap versorger vir ’n bejaarde manspersoon. Kontak asb: 082 85 33 766 50 jarige dame soek betrekking. Het 15 jaar versering ondervinding waar van 12...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot probleme by VS-onderwys se vlagskipskool

HTS Louis Botha, die Vrystaatse onderwysdepartement se vlagskipskool, is besig om ten gronde te gaan, glo weens politieke inmenging en ‘n geknoei tussen die departement en beheerraad as deel van ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 sterf in ‘wilde skietery’ in Kimberley

Minstens twee polisiebeamptes en ’n voormalige polisielid is laat gistemiddag dood in ’n wilde skietery in Kimberley. Die polisie se kolonel Mohale Ramatseba sê dit het gebeur toe die polisielede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong jagter veg om sy lewe teen malaria

’n Professionele jagter van Limpopo veg om sy lewe in ’n Rustenburgse hospitaal nadat hy malaria opgedoen het in ’n gebied waar dit nie normaalweg voorkom nie. Die 21-jarige Johann Lambrechts van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

19 sterf in brand by kindersorghuis

In Guatemala is minstens 19 mense dood in ‘n brand in ‘n kindersorghuis sowat 25 kilometer van die hoofstad, Guatemala-stad. Volgens brandbestryders is nog sowat 25 mense beseer. Dit het gebeur ‘n dag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regering gaan debat oor moorde, aanvalle in SA

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Groenewald, sê die party verwelkom dit dat die ANC-regering ná duisende moorde en aanvalle, eindelik toegegee het dat dit ʼn saak van groot belang is wat in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘SA se onttrekking aan die Strafhof kan katastrofies wees’

Ses voormalige regters van die Grondwet Hof het in ’n voorlegging aan die parlement gevra dat die regering sy plan om hom voorlopig aan die Internasionale Strafhof te onttrek, finaal laat vaar. Dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma ontsteld oor dogter wat uit die skool geskors is

’n Ma van Theunissen in die Vrystaat is erg ontsteld nadat haar 15-jarige dogter gister enkele dae voor die toetsweek vir twee weke uit die skool geskors. Netwerk24 berig die dogter, ’n gr....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prasa: Molefe is teen Peters se besluit

Die voorsitter van die raad van die Passasierspooragentskap, Popo Molefe, sê hy gaan die Minister van Vervoer, Dipuo Peters, se besluit om die raad te ontbind, teenstaan. Molefe sê hy wil met dié stap...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrystaat se begroting

Die Vrystaatse departemente wat maatskaplike dienste aan inwoners van die provinsie moet lewer, het die grootste porsie van die bykans R33 miljard in die provinsiale begroting vir die komende boekjaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Grondhervorming is frustrerend vir dié wat wil boer”

Die voorsitter van Graan SA, Jaco Minnaar, sê grondhervorming is frustrerend vir dié wat graag wil boer en vir huidige produsente wat voel dat ’n swaard oor hul koppe hang. Hy het op die organisasie se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooftog by lughawe: Sekuriteitswagte vervang

Die lughawemaatskappy, Acsa, het al die sekuriteitswagte wat tydens die rooftog Dinsdagaand by die O.R. Tambo-lughawe aan diens was, vervang. Acsa sê hulle het die stap geneem as voorsorgmaatreël....

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live