Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Haatspraak klagte teen leier

$
0
0
Haatspraak klagte teen leier

Twee burgerlike organisasies, die Active Citizens Movement van Durban en Johannesburg Against Injustice sê hulle het haatspraak klagte by die Menseregtekommissie teen die leier van die ANC Jeugliga, Colin Maine, gelê.

Maine het die minister van finansies, Pravin Gordhan daarvan beskuldig dat hy ‘n impimpi vir sogenaamde wit monopoliekapitaal is.

‘n Persoon wat vóór 1994 as impimpi, oftewel ‘n verraaier, gebrandmerk is, is gewoonlik op die sogenaamde halssnoer-metode doodgemaak.

The post Haatspraak klagte teen leier appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!