Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Strafhof: SA trek pogings terug vir nou

$
0
0
Strafhof: SA trek pogings terug vir nou

Suid-Afrika het vir eers afgesien van sy planne om aan die Internasionale Strafhof te onttrek maar sal later voortgaan met dié proses.

Suid-Afrika het in ‘n brief aan die kantoor van die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies gesê die land trek sy pogings terug om aan die Statuut van Rome te ontrek.

Michael Masutha, minister van justisie, het ná die uitspraak verlede maand gesê die hofuitspraak sal nie die regering van stryk bring nie, maar net die proses vertraag.

Die hof het beslis die uitvoerende gesag moet die parlement eers raadpleeg voordat hy kan voortgaan met die onttrekking.

Masutha sal na verwagting vandag die parlement se komitee oor internasionale betrekkinge inlig oor die hooggeregshof se beslissing, wat die regering se besluit om hom te onttrek, ongeldig verklaar het.

The post Strafhof: SA trek pogings terug vir nou appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!