Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Begroting maak voorsiening vir onnodige luukshede”

$
0
0
"Begroting maak voorsiening vir onnodige luukshede"

Die Vryheidsfront Plus sê die provinsiale begroting deur die LUR vir Finansies, Elsabé Rockman, maak steeds voorsiening vir onnodige luukshede.

Die VF Plus se Vrystaatse wetgewerlid, Wouter Wessels, sê gegewe die huidige ekonomiese krisis waarin die Vrystaat en Suid-Afrika verkeer, het die LUR vir Finansies in die Vrystaat Elzabe Rockman min tot geen beweegruimte gehad om werklik ‘n provinsiale begroting ter tafel te lê wat die tekortkominge effektief sal aanspreek nie.

Wessels sê die regering het geen oplossing vir die buitensporige en onvolhoubare toename in die salarisrekening van die provinsiale regering nie.

Die salarisrekening sal met 8.3% in die komende finansiële jaar toeneem, teenoor die 4.1% toename in die huidige finansiële jaar.

Hy sê die billike aandeel wat aan die provinsie toegedeel word vir die komende finansiële jaar het met minder toegeneem as vorige jare en plaas die provinsie dus reeds in ‘n agterstand.

The post “Begroting maak voorsiening vir onnodige luukshede” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!