Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

O.R. Tambo: Rowers nog gesoek

$
0
0
O.R. Tambo: Rowers nog gesoek

Die gewapende bende wat gisteraand buitelandse valuta ter waarde van minstens R20 miljoen by die OR Tambo lughawe in Kempton Park buitgemaak het, het veiligheidswagte gebluf deur hulle as polisiebeamptes voor te doen.

Die rowers het aan veiligheidwagte by die lughawe gesê hulle is besig met ‘n ondersoek waarop die wagte die hekke na ‘n beperkte gebied oopgemaak het.

Die bende het verskeie geldhouers gesteel wat van ‘n vragvliegtuig afgelaai is.

Geen skote is tydens die rooftog afgevuur nie en die bende is nog soek.

The post O.R. Tambo: Rowers nog gesoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!