Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Slagpale op leeuplaas gesluit

$
0
0
Slagpale op leeuplaas gesluit

Die slagpale op ’n leeuplaas in Noordwes waar donkies glo wreed en onwettig geslag is, is tydelik gesluit hangende ’n ondersoek na die toestande daar.

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging sê die departemente van gesondheid en die verbruikersbeskermingseenheid is betrokke by die ondersoek.

Mense wat na bewering betrokke was by die onwettige bedrywighede op die leeuplaas naby Tosca verskyn op 22 Maart in die landdroshof in Ganyesa op aanklagte van oortredings van die Wet op die Beskerming van Diere.

The post Slagpale op leeuplaas gesluit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!