Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vrystaat Landbou veroordeel uitsprake

$
0
0
Vrystaat Landbou veroordeel uitsprake

Vrystaat Landbou sê hy verwerp en veroordeel uitsprake deur politici en aktiviste rakende onteiening sonder vergoeding en het dit as onverantwoordelik bestempel.

Dié landbou-organisasie sê dit is duidelik dat politici soos pres. Jacob Zuma dit gebruik vir persoonlike agendas om gemeenskappe te polariseer.

Vrystaat Landbou sê dat onverdraagsaamheid, haat, leuens en rassisme die onderliggende dryfvere is maar is egter dankbaar vir die stem van redelikheid.

The post Vrystaat Landbou veroordeel uitsprake appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!