Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alberts gee Shivambo lesse in witmense en bankwese

Die VF Plus het die EFF  ʼn les oor rasseverhoudinge en die waarheid gegee nadat gesê is dat wittes die banksektor in Suid-Afrika ‘besit’ Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. sê die parlementêre...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bram Fischer-streekontwikkeling staan stil

Miljoene rande wat vir die ontwikkeling van die Bram Fischer-streekontwikkeling bestem was, het glo onder verdagte omstandighede verlore geraak en geen ontwikkeling vind tans plaas op die leë grond...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afdanking van Prasa-raad word verwelkom

‘n Vakbond van die Passasierspoor-agentskap, Prasa, het die afdanking van Prasa se raad verwelkom, maar terselfdertyd ‘n beroep op die minister van Vervoer, Dipuo Peters, gedoen om te bedank. Untu...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ondersoek bewerings van staatskaping”– Brown

Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, sê ‘n kommissie van ondersoek is die enigste manier om bewerings van staatskaping in die kiem te smoor. Sy het in die parlement gesê dit is net...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Optog teen misdaad, armoede en xenofobie

Gemeenskapsgroepe is van plan om vandag ‘n optog teen misdaad, armoede en xenofobie na die Uniegebou in Pretoria te hou. Dit is gereël deur die koalisie van burgerlikes teen xenofobie wat homself...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

100%-Verhoging vir dié politici

‘n Salarisverhoging van 100% vir ses ANC raadslede in die Setsotho-munisipaliteit in Senekal is pas goedgekeur. Ingevolge die voorstel, wat in die ANC-beheerde raad goedgekeur is, sal die ses raadslede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewelddadige betoging in Reigerpark

Minstens vyf mense is beseer en in ‘n hospitaal in Boksburg opgeneem nadat die polisie vanoggend rubberkoeëls gebruik het om ‘n gewelddadige skare in Reigerpark, oos van Johannesburg, uiteen te jaag....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC-raadslid het glo joernalis geklap

Die DA sê ‘n ANC-raadslid van Beaufort-Wes het na bewering ‘n joernalis aangerand tydens ‘n raadsvergadering gister. DA-woordvoerder Daylin Mitchell sê in ‘n verklaring die raadslid het ‘n verslaggewer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

22 Afrika-migrante glo doodgeskiet

Mense-smokkelaars het volgens berigte 22 Afrika-migrante op ‘n strand in die weste van Libië doodgeskiet. Die internasionale organisasie vir migrasie, wat in Genève in Switserland gesetel is, sê hy het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sanzaar vergader oor nuwe formaat

Die uitvoerende raad van die beheerliggaam vir rugby in die Suidelike Halfrond, Sanzaar, vergader vandag en môre in Londen oor ‘n nuwe formaat vir die Superrugby-reeks. Woordvoerder Greg Thomas sê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende sakevrou van Parys vermoor

Die gemeenskap van Parys in die Vrystaat is geskok na afloop van die moord van ‘n bekende sakevrou, die 46-jarige Ronel Claassens, Woensdagaand. Netwerk24 berig Claassens, wat enkellopend was, is glo...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Span ondersoek malaria-voorvalle

`n Span gesondheidskenners is uitgestuur om malaria-voorvalle in Limpopo en Noordwes te ondersoek. In die weste van Limpopo het meer as 40 pasiente, grootliks plaaswerkers in die Lephalale-,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skieter dog plaaswerker was aap

Nog `n plaaswerker is in Limpopo gewond nadat hy vir `n wilde dier aangesien is. Die 55-jarige Ishmael Mathanene is in die hospitaal met `n wond aan sy kop. `n Woordvoerder van die polisie, Motlafela...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA reisigers kan Rusland toe vir 90 dae sonder visum

Gewone Suid-Afrikaanse reisigers sal van 1 April af nie meer aansoek om visums te doen om Rusland te besoek nie. Die Russiese ministerie van buitelandse sake sê in ‘n verklaring Suid-Afrikaanse burgers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog 2 renosters dood in VS

Renosterstropery vier tans hoogty in die Vrystaat met nog twee renosters wat die afgelope ruk in die provinsie vir hulle horings doodgemaak is. Netwerk24 berig vandeesweek is ‘n renosterkoei en -kalf...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Polisiehoofde moet voor komitee verskyn’

Die DA wil hê dat die polisie se nasionale en Gautengse hoofde van misdaad-intelligensie voor die parlementêre komitee oor Polisie moet verskyn oor Dinsdagaand se rooftog by die O.R. Tambo-lughawe by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meer onderwysers bly van skole af weg

Die bedryfshoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rassebetrekkinge, Gwen Ngwenya, sê meer onderwysers as leerlinge bly daagliks van skole af weg. Sy sê in toetse wat dié instituut ’n paar jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dokters in Kenia wat staak word nou afgedank

Hospitale in Kenia het begin om dokters af te dank wat al drie maande staak. Die dokters eis salarisverhogings. Dit is moeilik om te bepaal watter dokters werklik staak omdat baie van hulle daagliks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regstappe teen departement van onderwys

Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, die SAOU, beplan regstappe teen die departement van onderwys oor die situasie by die Hoër Tegniese Skool Louis Botha in Bloemfontein. Netwerk24 berig ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

1 miljoen mense in Bloem vir biddag

Gastehuise in Bloemfontein bars uit hul nate wat verblyf betref vir die prediker Angus Buchan se It’s Time -biddag aanstaande maand. Netwerk24 berig met dié biddag wil Buchan 1 miljoen mense op die...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live