Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Span ondersoek malaria-voorvalle

$
0
0
Span ondersoek malaria-voorvalle

`n Span gesondheidskenners is uitgestuur om malaria-voorvalle in Limpopo
en Noordwes te ondersoek.

In die weste van Limpopo het meer as 40 pasiente, grootliks plaaswerkers in die Lephalale-, Thabazimbi- en Waterberg-gebiede, malaria opgedoen.

Die Waterbergdistrik is vroeër as `n malariavrye gebied beskou.

Limpopo se LUR vir gesondheid, Phophi Ramathuba, sê die voorkoms van malaria in die Waterberg is `n groot bron van kommer.

Volgens haar, is van die pasiente buitelandse burgers wat op plase werk.

The post Span ondersoek malaria-voorvalle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!