Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC-raadslid het glo joernalis geklap

$
0
0
ANC-raadslid het glo joernalis geklap

Die DA sê ‘n ANC-raadslid van Beaufort-Wes het na bewering ‘n joernalis aangerand tydens ‘n raadsvergadering gister.

DA-woordvoerder Daylin Mitchell sê in ‘n verklaring die raadslid het ‘n verslaggewer van ‘n plaaslike koerant, die Koerier, geklap.

Die Wes-Kaapse sekretaris van die ANC, Faiez Jacobs, ontken egter dat die joernalis geklap is, maar sê die persoon se selfoon het tydens die konfrontasie op die grond geval.

Volgens hom het die joernalis ‘n koukusvergadering ontwrig, foto’s geneem en probeer om die besprekings op band op te neem.

The post ANC-raadslid het glo joernalis geklap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!