Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dokters in Kenia wat staak word nou afgedank

$
0
0
Dokters in Kenia wat staak word nou afgedank

Hospitale in Kenia het begin om dokters af te dank wat al drie maande staak.

Die dokters eis salarisverhogings.

Dit is moeilik om te bepaal watter dokters werklik staak omdat baie van hulle daagliks vlugtig aanmeld en dan weer verdwyn.

Die land se voorste hospitaal, die Kenia Internasionale Hospitaal, het reeds 12
dokters afgedank.

Die Keniaanse mediese vereniging pleit dat hulle nog `n kans gegun moet word om `n ooreenkoms met die dokters te bereik.

Die mediese raad wat die meeste dokters aanstel, hou egter vol dat verdere loononderhandelings op `n individuele basis moet geskied.

The post Dokters in Kenia wat staak word nou afgedank appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!