![Optog teen misdaad, armoede en xenofobie](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/kk-209-150x150.png)
Gemeenskapsgroepe is van plan om vandag ‘n optog teen misdaad, armoede en xenofobie na die Uniegebou in Pretoria te hou.
Dit is gereël deur die koalisie van burgerlikes teen xenofobie wat homself beskryf as ‘n koalisie van Suid-Afrikaners en buitelanders wat in die land woon.
Geweld het in die Pretoriase middestad uitgebreek tydens ‘n optog teen immigrasie op 24 Februarie.
The post Optog teen misdaad, armoede en xenofobie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.