Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Ondersoek bewerings van staatskaping”– Brown

$
0
0
"Ondersoek bewerings van staatskaping" - Brown

Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, sê ‘n kommissie van
ondersoek is die enigste manier om bewerings van staatskaping in die kiem te smoor.

Sy het in die parlement gesê dit is net president Jacob Zuma wat so ’n besluit kan neem.

Brown het aan die portefeuljekomitee oor openbare ondernemings gesê ’n kommissie moet aangestel word om die Openbare Beskermer se verslag oor staatskaping in sy geheel te hersien.

Sy sê hoewel dit Zuma se prerogatief is, meen sy daar moet ‘n volle ondersoek kom oor die bewerings van staatskaping wat in die vorige OB, advokaat Thuli Madonsela, se verslag vervat is.

The post “Ondersoek bewerings van staatskaping” – Brown appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!