Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA reisigers kan Rusland toe vir 90 dae sonder visum

$
0
0
SA reisigers kan Rusland toe vir 90 dae sonder visum

Gewone Suid-Afrikaanse reisigers sal van 1 April af nie meer aansoek om
visums te doen om Rusland te besoek nie.

Die Russiese ministerie van buitelandse sake sê in ‘n verklaring Suid-Afrikaanse burgers wat na Rusland reis sonder die bedoeling om in dié land te werk, studeer of te woon, sal vir tot 90 dae sonder ‘n visum in die land mag reis.

Die Suid-Afrikaanse departement van Binnelandse Sake het sedert verlede jaar met Rusland oor die visumaansoeke onderhandel.

The post SA reisigers kan Rusland toe vir 90 dae sonder visum appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!