Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nog 2 renosters dood in VS

$
0
0
Nog 2 renosters dood in VS

Renosterstropery vier tans hoogty in die Vrystaat met nog twee renosters wat
die afgelope ruk in die provinsie vir hulle horings doodgemaak is.

Netwerk24 berig vandeesweek is ‘n renosterkoei en -kalf by die wildboerdery, Crous Broers tussen Hennenman en Kroonstad, doodgeskiet en gestroop.

Die laaste tyd is 15 renosters glo net in die Noord-Vrystaat geskiet.

Volgens een van die eienaars, Riaan Crous, dra beter veiligheidsmaatreëls in die Krugerwildtuin en die feit dat daar juis weens stropery nou baie minder diere oor is, by dat die Vrystaat toenemend ’n jagveld vir stropers word.

Die renosterkalf Vrystaat, waaroor onlangs berig is waarvan die horing uitgekap is terwyl hy leef, kom van die Crous-broers se plaas af.

Crous het ‘n beroep op die staat gedoen om handel in renosterhoring te wettig en sodoende die sluikhandel te vernietig.

The post Nog 2 renosters dood in VS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!