Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klagte teen UV-studente teruggetrek

Klagte teen studente van die Universiteit van die Vrystaat wat verlede jaar in hegtenis geneem is omdat hulle onwettig op die Kovsie-kampus in Bloemfontein betoog het, is teruggetrek. Netwerk24 berig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Dis ‘n skande vir die metro”

Die DA sê die feit dat nog ’n tydelike munisipale bestuurder ná 15 maande vir die Mangaung-metro in Bloemfontein aangestel is, is ’n verleentheid en skande vir die metro. Netwerk24 berig volgens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

200 metertaxi-bestuurders betoog

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) en lugdienste probeer om passasiers te help wat deur ‘n betoging deur sowat 200 metertaxi-bestuurders aan die Oos-Rand geraak word. Baie passasiers kon...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 van Lesotho vas vir gesteelde vee

Die polisie van Ficksburg in die Oos-Vrystaat het sewe burgers van Lesotho in hegtenis geneem terwyl hul na bewering gesteelde vee oor die grens tussen Lesotho en Suid-Afrika aangejaag het. Die polisie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Korea se president uit haar amp verwyder

Suid-Korea se president Park Geun-hye is uit haar amp verwyder nadat die land se konstitusionele hof ‘n staat van beskuldiging teen haar deur die parlement bekragtig het. Dit volg ná ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Grondhervorming is sleutel tot ekonomiese bestendigheid”

Die ANC sê grondhervorming is die sleutel tot ekonomiese bestendigheid in Suid-Afrika. Woordvoerder Zizi Kodwa sê die party sal die oordrag van grond na die swart meerderheid versnel om toekomstige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA-ondersteuners in Pta vir optog

Honderde DA-ondersteuners het in Pretoria byeengekom vir ‘n optog na die departement van Maatskaplike Ontwikkeling. Die optog sal deur die DA-leier, Mmusi Maimane, gelei word. DA-lede eis dat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Besluit oor Spele van 2022 in Durban

Die Statebondspele-federasie sal dié naweek besluit of die Spele van 2022 in Durban aangebied moet word. Die president van die federasie, Louise Martin, was die afgelope week in Suid-Afrika om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 10 Maart 2017

POSTE EN BETREKKINGS Gesoek; HR of Retail of Administrasie bestuur of snr poste, voldag Bloemfontein Naam; Elize Kontak; 082 345 9762 k/u Ek is op soek na betrekking in die gastehuis bedryf, INDIEN...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klagte oor uitstaande terugbetalings deur Sars

Die belastingombudsman, die afgetrede regter Bernard Ngoepe, sê sy kantoor is oorval deur klagtes van belastingbetalers oor uitstaande terugbetalings deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Hy sê om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot vrag dagga by grens gevind

Die polisie in Mpumalanga het gister by ’n padblokkade op die N17 naby die grens met Swaziland op twaalf sakke saamgeperste dagga ter waarde van meer as ’n halfmiljoen rand beslag gelê. Die polisie het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duisende nuwe werksgeleenthede geskep in VSA

Ongeveer 235 000 nuwe werksgeleenthede is in Februarie alleen in die VSA geskep ná die inhuldiging van president Donald Trump. Indiensnemingsyfers in Amerika het reeds verlede jaar begin styg en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Molefe gaan voort met hofaansoek

Die voormalige Prasa-raadsvoorsitter, Popo Molefe sê die minister van Vervoer, Dipuo Peters het gistermiddag se spertyd gemis om redes te verskaf vir die ontbinding van die raad. Molefe sê om dié rede...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Dis Suid-Afrikaners se reg”

Die arbeidsontleder, Terry Bell sê Suid-Afrikaners het ‘n reg om meer besonderhede oor die maatskaplike toelae diensverskaffer, CPS, se kontrak te kry. Hy sê meer as R5 miljard se belastinggeld word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die sesde herdenking van 2011-tsoenami

Die Japannese keiser Akihito en die eerste minister, Sjinzo Abe woon vandag ‘n seremonie in Tokio by vir die sesde herdenking van die aardbewing en tsoenami van 11 Maart 2011. Die noord-ooskus en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

28 jaagduiwels gearresteer oor die naweek

Die Vrystaatse verkeersowerhede en die polisie het die afgelope naweek etlike motoriste weens spoedoortredings in hegtenis geneem. Netwerk24 berig altesame 28 motoriste is glo sedert Vrydag weens spoed...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot skade weens brand in plakkerskamp

Minstens 3500 strukture is verwoes in Saterdagoggend se brand in ‘n plakkerskamp in Houtbaai en ongeveer 15 000 mense is geraak. Volgens die rampbestuursentrum van die Kaapse stadsraad is noodbehuising...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bende vas vir huisrooftogte

Die Gautengse polisie het die naweek ’n bende van sewe lede in hegtenis geneem wat vermoedelik by huisrooftogte in Roodepoort en Boksburg betrokke was. ‘n Provinsiale polisiewoordvoerder,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Buurtwagte neem deel aan patrollie in Bfn

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het Vrydagnag deelgeneem aan AfriForum se nasionale patrollie. Bykans 165 patrolleerders – elkeen ’n buurtwaglid – het aan die patrollie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer op plaas ingewag, geskiet

Aan die vooraand van ‘n debat oor plaasmoorde in die parlement is nog ‘n boer op sy plaas in die Oos-Vrystaat aangeval en in die arm en been geskiet. Netwerk24 berig Nicky Haddad van die plaas Howie op...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live